| Modulekode | ART 100 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Die studie van arbeidsterapierolle, omvang, domein, kernkennis en professionele etiek. Dit sluit die toepassing van die proses van arbeidsterapie-intervensie, toerusting van die praktyk en die teoretiese raamwerk in. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 ander kontak per week, 2 lesings per week, 2 besprekingsklasse per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App